Ps 72 - 'n Herinnering dat die Messias en Sy heerskappy vir almal is

Loading player...
Die Messias se heerskappy is vol genade en geregtigheid vir elke situasie en ons word geroep om 'n Jesus-gevormde lewe te lei. Müller en Freddie Hendricks gesels oor Ps 72 en hoe ons uit Jesus se voorbeeld kan sien hoe Hy situasies sou hanteer het
5 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min