Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika?

Loading player...
Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel.
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

STAATSREDE 2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Dr Pieter Mulder gesels vandag oor die STAATSREDE 2026
18 Feb 54 min

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min