"Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie?

Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas.

Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword?
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Is Christene Pasifiste of Passiviste?

Jannie Pelser en gaste, Prof. Fanie Snyman, Dr. Eugene Fortein en Prof. Abel Esterhuyse gesels oor die tema: Is Christene Pasifiste of Passiviste? ’n Teologiese en Geopolitieke perspektief op geweld
15 Apr 50 min

Het die wêreld sy hart verloor?

Jannie Pelser en gaste, Gert van der Westhuizen, Dr. Braam Hanekom en Dr. Andre Bartlett gesels oor die vraag wat vandag voorstaan: het die wêreld sy hart verloor? Of, dalk meer direk vir ons tyd: het die maghebbers en nasies van hierdie aarde die plot totaal verloor in hul jag…
8 Apr 52 min

'n Teologie van Vrede

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die…
18 Mar 55 min