Woensdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

Loading player...
SPREUKE 4

23Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
24Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.
25Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.
26Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees,
27wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.
29 Jan 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

2 KORINTIËRS 12 9Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
23 Jul 2AM 13 min