Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Jason Kilian, 6 Februarie

Loading player...
Jason Kilian gesels op #WeeksdaeVibesMetVenita oor sy 3000 Myl avontuur wat hy in 3 dae aangepak het vir ’n goeie doel. In drie dae het Jason 4 lande en 7 hoofstede besoek as deel van sy doel om bewustheid te skep vir die Hero Burn Foundation.
6 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes