
#WeeksdaeVibesMetVenita - Die Straatkind Projek | 19 November
Loading player...
Om werklik iemand se skoene vol te staan, moet jy soms self daarin loop. Lawrancé Lee, Eduan Hetzel en Zandri gesels met Venita oor die Straatkind-Projek, waar hulle van Vrydag tot Sondag die realiteit van haweloosheid eerstehands gaan ervaar. Die doel? Om bewusmaking te skep, gemeenskappe te wys hoe hulle ’n verskil kan maak en dié ervaring te gebruik as grondslag vir ’n boek wat ’n stem gee aan mense wat op straat leef.

