#ALT-Fokus met Venita โ€“ Cantrel - 27 Februarie

Loading player...
Cantrel is Suid-Afrika se nuutste pa-en-seun-duo wat hierdie week se #HOOF-fokus kroon dra op #ALT-Fokus. Neil en Jesse het met Venita gesels oor hulle nuwe enkelsnit ๐˜ž๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ด en die storie agter hulle EP ๐˜‘๐˜ถ๐˜ฎ๐˜ฑ.
27 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus met Venita - Wrakinjan | 15 Oktober

Daar is 'n nuwe band op die dorp en hulle KOOK!! Rudi Kleingeld en Arno Venter het kom draai by Venita op #ALTfokus om hulle band, 'Wrakinjan' se nuwe enkelsnit "Anderkant" op jou radar te sit! Hulle gesels meer oor die 4 manne in die band, die VIBES wat hulleโ€ฆ
15 Oct 25 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Mervy | 13 Oktober

Mervy het by Venita kom kuier om te gesels oor haar nuutste enkelsnit - โ€˜Love Youโ€™. Sy het al van โ€˜n baie jong ouderdom af geweet dat sy haarself gaan vestig in die wรชreld van musiek en dis uiteindelik NOU haar tyd!!
13 Oct 18 min

#ALTFokus met Venita - Janie Bay & Deon Dee | 8 Oktober

Venita het vanaand die HOOF fokus op Jan Bloukaas gesit. Sy het met Janie Bay en Deon Dee gesels oor Jan Bloukaas: Vir Oulaas โ€“ โ€™n dokumentรชr wat Jean se laaste maande, sy laaste album God Kan en die ongelooflike mens agter die musiek vasvang.
8 Oct 33 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Janie Bay & Deon Dee | 6 Oktober

Venita gesels met Janie Bay en Deon Dee oor die Jan Bloukaas: Vir Oulaas-dokumentรชr, wat op 7 Oktober vrygestel is. Sy het die aand voor die groot premiรจre gaan inloer om uit te vind wat kykers kan verwag en wat hierdie besondere projek so spesiaal maak.
6 Oct 10 min