Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert?

Loading player...
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind
6 Mar 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min