Dinsdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

Loading player...
PSALMS 100
'n Oproep om God te prys.
1 'n PSALM. By die lofoffer.
Juig voor die Here, o ganse aarde!
2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide.
4Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
5Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.
11 Mar 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min