Woensdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

Loading player...
GALÁSIËRS 5

22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
23 Teen sulke dinge is die wet nie.
24Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.
25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
26 Laat ons nie word soekers van ydele eer wat mekaar uittart en mekaar beny nie.
12 Mar 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min