Hoekom lofprys ons?

Loading player...
Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind.
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min