Ps 86 - Dawid se kinderlike afhanklikheid van God

Loading player...
Müller en Deon Gerber gesels oor Ps 86 - Dawid vra vir God om hom te help, vir genade en bemoediging. Dawid het nooit sy kinderlike afhanklikheid van God verloor nie
27 Mar 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min