Dinsdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

Loading player...
LUKAS 22

Jesus in Getsémané.
(Mt. 26:36-46 en ooreenk. pl.)
39 EN Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg.
40En toe Hy op die plek kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
41En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi, en neergekniel en gebid
42en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied!
43En 'n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk.
44En toe Hy in 'n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.
45Toe staan Hy van die gebed op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van droefheid.
1 Apr 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min