Sondagoggend Erediens - Past Deon Bosch

Loading player...
KOLOSSENSE 3
23En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie,
24 omdat julle weet dat julle van die Here die erfenis as vergelding sal ontvang, want julle dien die Here Christus.

MATTHÉÜS 11
28Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.
29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
30want my juk is sag en my las is lig.
13 Apr 2025 3AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min