πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ - 17 April 2025

Loading player...
πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ
Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐒🌊
Fred Orban gesels met:
πŸ”Ή Stephanie Nicolaides – Mariene wetenskaplike
πŸ”Ή Ilizna du Plessis – Mariene gids en omgewingsliefhebber 🌿🌍
πŸ¦€πŸ¦ Hulle lig ons in oor die gevare van plastiekbesoedeling, en die lewensbelangrike rol van opvoeding, veral onder ons jeug – want hulle is die bewaarders van mΓ΄re! πŸ‘§πŸ‘¦
Ons leer ook hoe navorsing, gidswerk en bewustheid hand aan hand gaan om ons riviere en oseane te beskerm 🐬🐳🦈
Luister gerus weer en raak deel van die oplossing.
πŸ’‘ Elke tree maak β€˜n verskil. πŸ™πŸ¦‘
#KusTotKruin #PlasticPollution #SFMStreekRadio #EcoLearning #JeugOnderwys #BewaringNou
17 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

πŸŽ™οΈ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 πŸ—³οΈ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - πŸ—³οΈ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk KotzΓ© oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. βœ… Wat moet kiesers vooraf weet? βœ… Hoe verloop die stemproses?…
28 Oct 19 min

πŸ“ˆπŸ’°FinansiΓ«le sorgvryheid begin met ’n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

πŸ“ˆπŸ’°FinansiΓ«le sorgvryheid begin met ’n plan! Is ’n finansiΓ«le plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? πŸ€” πŸŽ™οΈ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiΓ«le beplanning jou toekoms kan verander. πŸ’‘ ’n FinansiΓ«le plan…
27 Oct 9 min