Kus tot kruin: ๐Ÿฆ‰ Die Strik Trek Stywer โ€“ Wie beskerm ons natuur? ๐ŸŒฟ 15 Mei 2025

Loading player...
๐Ÿฆ‰ Die Strik Trek Stywer โ€“ Wie beskerm ons natuur? ๐ŸŒฟ
Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO bring Fred in Kus tot Kruin โ€™n ontstellende maar insiggewende gesprek met Leon Rossouw van W.C.I.N. โ€“ Wildlife Crime Information Network.
๐ŸŽฏ Onder die loep:
โ€“ Slagysters en strikke in ons bosse
โ€“ Die smokkel van skilpaaie, diere, insekte รฉn plante
โ€“ Hoe georganiseerde misdaad ons biodiversiteit bedreig
โ€“ En belangrik: wat jy as gewone burger kan doen om dit te keer
Elke verlore spesie is โ€™n stukkie van ons toekoms wat verdwyn.
๐Ÿ›‘ Dis tyd om op te staan โ€“ nie stil te bly nie.
๐ŸŽง Skakel in op 90.1 of 104.1 FM of luister later aanlyn.
๐Ÿ“† Donderdag | 11:30 | Kus tot Kruin
#SFMStreekRadio #KusTotKruin #WCIN #WildlifeCrime #StrikkeMoetStop #RedOnsNatuur #StopSmokkelhandel #BewaarWatBly #LuisterLeefBewaar
15 May 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min