Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

Loading player...
PSALMS 139

Die goddelike alwetendheid.
1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
Here, U deurgrond en ken my.
2U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte.
3U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend.
4Want daar is nog geen woord op my tong nie — of U, Here, U ken dit geheel en al.
5U sluit my in van agter en van voor, en U lê u hand op my.
6Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie.
17 May 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min