Kus tot kruin - ๐ŸŒ Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? โš–๏ธ๐ŸŒฑ 05 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŒ Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? โš–๏ธ๐ŸŒฑ
Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op โ€™n reis deur die werklikhede van menslike aanslagte op die natuur ๐ŸŒช๏ธ๐Ÿšœ โ€” van besoedeling tot die vernietiging van habitatte.
Maar dis nie net slegte nuus nieโ€ฆ daar is ook ligpunte! ๐Ÿ’ก๐ŸŒฟ
Fred praat oor die groeiende bewustheid onder mense wat die natuur help beskerm, herstel en ondersteun. ๐ŸŒŠ๐Ÿฆ‹
๐ŸŽง Luister weer: en ontdek hoe jy deel van die oplossing kan wees.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Omgewingsbewaring #BewusVanDieNatuur #MensVsNatuur #GroeiMetDoel
5 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min