#DieGrootTrel - Probleem, Geen Probleem (Jabes Groep)

Loading player...
Ons het vandag Jabes Groep genooi om te kom hulp verleen vir Johnathan se probleem.
16 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit

Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.
3 Sep 14 min