Plus 50 - Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar

Loading player...
Nina Grundlingh doen vandag 'n huldeblyk aan Dr Johan Pienaar, met gas Dr. Gustav Claasen
23 Jun 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Senuwee Toestand Neuropatie

In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr. Russel Raath van die Jacaranda Pynkliniek oor Senuwee Toestand Neuropatie. Skakel 012 34 44198 vir afsprake by Dr Raath.
25 May 32 min

Karavaan Leefstyl

In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Carla Smith van Starlight Karavane in Silverton Pretoria oor die Karavaan Leefstyl as deel van ‘n luukse leefstyl na 50.
18 May 27 min

Geniet die lewe na 50!

In vandag se program gesels Joyce Jacobs met Wynand Pretorius van Ezgo Gholfkarretjies oor hoe ‘n mens weer die lewe kan geniet na 50 en met onafhanklikheid kan beweeg, in gemak terwyl jy kyk na jou emosionele welstand
11 May 29 min

Bodytec

In die program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs vandag met Lourens Campher van Bodytec Centurion. As jy al ooit gewonder het hoe jy jou liggaam kan herstel, vernuwe en jonk kan hou, moet jy vandag saam kuier.
4 May 27 min