Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon

Loading player...
“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.”
11 Jul 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min