MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 120

Loading player...
In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs deel Harm Engelbrecht verdere insigte oor Jesus se leierskap vanuit Johannes 2 en 3. Hy bespreek Jesus se reiniging van die tempel, Sy gehoorsaamheid aan die Vader bo die goedkeuring van mense, en die diep gesprek met Nikodemus oor wedergeboorte. Wat beteken dit om soos Jesus te lei in jou werkplek – met waarheid, gesag en ’n fokus op God se wil?
12 Jul Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes