Geloof die goue draad in Karlien se storie

Loading player...
“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.”
3 Aug 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry.
28 May 19 min