Kus tot kruin ๐ŸŒฟ ๐Ÿ“ป Natuur roep โ€“ Hoor jy haar? ๐ŸŒฟ 07 Agustus 2025

Loading player...
Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete โ€” en selfs op provinsiale en nasionale vlak โ€” dat ons unieke natuurlike omgewing kosbaar รฉn kwesbaar is. ๐Ÿพ
Daar is hoopvolle tekens dat meer mense begin omgee, verantwoordelik optree en ernstig dink oor hoe ons ons natuurerfenis kan bewaar. Want as ons nie nou sorg dra nie, kan dit wat ons het, vir altyd verlore gaan. ๐ŸŒ๐Ÿ’”
๐Ÿ“ป Skakel in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete
๐Ÿ“† Donderdag om 11:30 โ€“ Kus tot Kruin
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Tuinroete #OnsNatuurOnsToekoms #LuisterSaam
7 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min