#DieGrootTrek - 7 Goed wat ouers doen wat kinders groot maak wat voel hulle is geregtig!

Loading player...
Spelterapeut, Arette Burger, het kom kuier by Doepie en Nina op GrootTrek, om te gesels oor hoe verhoed ons om kinders groot te maak wat "entitled" is - wat voel hulle is geregtig op alles nie en alles as vanselfsprekend aanvaar nie.
7 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min