🎙️ George Landbouskou 2025 – Groot planne, nuwe hoogtepunte! 🚜🌾 12 Agustus 2025
Loading player...
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nóg groter en beter te wees! Corné Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor wat besoekers 28 – 30 Augustus op die skougronde kan verwag.
Van splinternuwe uitstallings en plaaslike produkte, tot opwindende vermaak, kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele gesin – daar is iets vir almal! 👨👩👧👦🎡
✅ Hoekom die George Landbouskou ‘n hoogtepunt op die Suid-Kaapse kalender is
✅ Watter nuwe besienswaardighede jy nie mag misloop nie
✅ Hoe jy steeds betrokke kan raak as uitsteller of besoeker
👩👩👧👦 Kinders kan diere van naby beleef, en sien hoe bokke en beeste gemelk word. Dis leer én pret in een! 🐐🥛 📞 Navrae: 044-8734165
#GeorgeLandbouskou #Landbou #SuidKaap #GeorgeEvents #PlaaslikeTrots #Skou2025 🚜🌻