Geletterdheidsdag: So lyk dinge plaaslik

Loading player...
Dis vandag Internasionale Geletterdheidsdag waarop die belangrikheid van geletterdheid om ʼn meer geletterde, vreedsame en volhoubare samelewing te skep, beklemtoon word. Vanjaar se tema is: Bevorder geletterdheid in die digitale era. In 2024 het minstens 739 miljoen mense wêreldwyd nie oor basiese geletterdheidsvaardighede beskik nie. Terselfdertyd het vier uit tien kinders nie basiese leesvaardighede gehad nie. Unesco sê behalwe lees en skryf op papier, stel geletterdheid mense in staat om veilig en behoorlik toegang te kry tot digitale inhoud om dit te verstaan, te evalueer, te skep, te kommunikeer en te gebruik. In Julie vanjaar het onderwysminister Sanet Steenkamp die probleem plaaslik so uitgelig.
8 Sep 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'Amerika kan SA nie gyselaar hou,' sê ANC

Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê Amerika kan nie Suid-Afrika gyselaar hou te midde van groeiende spanning met die land oor rasseverhoudinge, eiendomsregte en grondbesit nie. Bhengu het in 'n onderhoud met eNCA gesê president Cyril Ramaphosa en die departement van internasionale betrekkinge en samewerking werk aktief om…
28 Dec 5AM 1 min

SAKP vra AU-ingryping in VSA-aanvalle op Nigerië

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die militêre ingryping deur die Amerikaanse weermag in Noord-Nigerië veroordeel. SAKP-woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê dit is geen verrassing nie, gegewe die onlangse reeks openbare verklarings en uitsprake deur die Amerikaanse regering wat dui op hul planne om troepe in Nigerië te ontplooi, onder die voorwendsel…
28 Dec 3AM 1 min

2025: Landboujaar in oënskou

Die jaar staan einde se kant toe en landbou het op ‘n uitdagende noot begin. Die vorige seisoen het bo normale reën gelewer, tot die blydskap van boere reg oor die land. Kosmos 94.1 Nuus het met landboukenner Wallie Roux gepraat wat die jaar in oënskou neem.
28 Dec 1AM 1 min

Pantservoertuig met bom bestook in transito-roof in SA

Die polisie in Gauteng-polisie het begin soek na 'n aantal verdagtes wat Saterdagmiddag in 'n transito-rooftog by Thokoza, Ekurhuleni, betrokke was. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die gepantserde transito-voertuig het in Thokoza gery toe 'n wit Mercedes-Benz daarteen gestamp en dit laat omslaan het. Hy sê 'n groep verdagtes het toe…
27 Dec 11PM 1 min

Al meer tienermoeders in SA

Die departement van gesondheid sê die aantal tienermoeders het op Kersdag toegeneem van 90 in 2024 tot net meer as 130 vanjaar. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê dit is volgens die volledige aangetekende aantal babas wat op Kersdag regoor die land in openbare gesondheidsfasiliteite gebore is. Hy sê…
27 Dec 5AM 1 min