Plus 50 Kuiertyd - 8 Sept 2025

Loading player...
Nina Grundlingh gesels vanoggend met Nico Grobler van die Noordelike Byeboer Vereeniging oor die belangrikheid van die byeketting in ons samelewing
8 Sep 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Is daar hoop vir my finansies?

Baie mense vra die vraag deesdae: “Is daar hoop vir my finansies en krediet rekord na skuld en veral na skuldredding? Vandag gesels Joyce Jacobs met Werner Bornman van Wealtech Holdings oor die positiewe en hoopvolle herstel van finansies na skuld
13 Jul 32 min

Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort

Joyce Jacobs gesels met Buffelspoort se Reyno Wepener oor die Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort en die gewilde en wonderlike Andante Talent Kompetisie. Dit sal jou seën!
6 Jul 35 min

Fibromialgie en die behandeling van pyn wat dit veroorsaak

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Dr Russel Raath, ‘n Chronies Pyn Spesialis van Jacaranda Hospitaal oor die kontroversiële siekte Fibromialgie en die behandeling van pyn wat die siekte veroorsaak
29 Jun 30 min

Hoë kwaliteit water

In vandag se program Plus 50 Kuiertyd is die tema: Hoë kwaliteit water as boublok vir gesondheid en vir die voorkoming van chroniese siekte. Joyce Jacobs gesels vandag met Mia van Agua é Vida Lewende Water en met Dr. Alida Naude oor Balans.
22 Jun 29 min