Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...
#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.

Wat is jou storie? Vier vrouens deel hoe ons mekaar kan bystaan deur te deel.
#VreugdeJoy Debbie, Rika, Marelize en Denise van Wat is jou storie - Your story matters gesels oor hoe stories deel jou kan bemoedig en deel maak van die groter gemeenskap in Christus.

Hettie Brittz gesels met ons rondom hulle kuier in Suid Afrika
Ons gesels oor Huwelike, Kinders en vrouwees.

Diensbaar? Maar weet nie altyd hoe nie? Zané Babinszky van Helpende Hand kom deel hoe.
#VreugdeJoy Dis tyd om Maatskaplike werkers te vier. Helpende Hand bied baie geleenthede waar ons almal kan saamtrek om ons gemeenskap te help. Diensbaarheid begin om te wil help.

Solomon Cupido deel sy getuienis en hoe om God in elke seisoen te vertrou.
#VreugdeJoy Ons maak 'n draai by Josef en leer uit die Bybel en ons lewens.

