
WGO plaas sonskerm om lys van noodsaaklike medisyne
Loading player...
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het amptelik sonskerm by sy Modellys van Noodsaaklike Medisyne gevoeg. Sonskerm word nou erken as noodsaaklike vir die voorkoming van velkanker en ander UV-verwante siektes. Die besluit volg op sterk bewyse van die gesondheidsvoordele en koste-effektiwiteit daarvan, en kan regerings aanspoor om die publiek se toegang daartoe te verbeter. Rolf Hansen, direkteur van die Kankervereniging van Namibië, het Kosmos 94.1 Nuus meer vertel oor wat hierdie belangrike stap beteken.

