Oppinuus - Rianette Leibowits: Jou kinders en Chatbots

Loading player...
Annelie gesels met Rianette Leibowits 'n kuberveiligheids spesialis oor die gevare van Chatbots en AI vir jou kinders en hoe om hulle te beskerm
2 Oct 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min