#OntbytMetDoepieEnNina - Danny Smoke

Loading player...
Danny het weer kom inloer by Doepie en Nina om te gesels oor 'n meer romantiese enkelsnit wat hy vandag bekendstel. Ons speel "Belowe" vir die eerste keer.
10 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min