Kus tot kruin - Van Olifante tot Strikke โ€“ Die Gesprek oor Ons Natuur ๐Ÿ˜๐Ÿฆ 16 Oktober 2025

Loading player...
๐ŸŒฟ Van Olifante tot Strikke โ€“ Die Gesprek oor Ons Natuur ๐Ÿ˜๐Ÿฆ
Hierdie week op SFM streek Radio - Kus tot Kruin gee Fred weer โ€™n blik op wat in ons natuurlike wรชreld aangaan ๐ŸŒ Fred gesels oor olifant-uitdunning in Afrika, leeuteling, strikuitstappies, en hoe gemeenskappe saamwerk om ons omgewing skoon te hou. ๐Ÿงน๐Ÿ’š Dis โ€™n eerlike gesprek oor mens-natuur konflikte en hoekom biodiversiteit die sleutel tot balans bly. ๐ŸŒฑ
๐ŸŽง Skakel in elke Donderdag in op Kus tot Kruin, om 11:30 op SFM Streek RADIO โ€“ 90.1 en 104.1 Fm of aanlyn by www.sfmstreek.com โ€“ Jou klankbaan van die TuinRoete.๐ŸŒŠ
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #NatuurPraat #Tuinroete #Biodiversiteit ๐ŸŒŠ
17 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min