#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 28 Oktober

Loading player...
Vandag het Nina 'n baie spesiale inspirasie om te deel. Haar eie storie en testimony het soveel aangeraak.
28 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it kompetisie beoordeelaars.

Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van…
1 Jun 10 min