#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Adriaan & Melinda Bergh Foundation)

Loading player...
Adriaan en Melinda het kom gesels oor hulle foundation. Ook hoekom dit vir hulle natuurlik gevoel het om dit saam Atterbury trust te doen en ons ontmoet vir WWinleigh een van die studente wat voordeel trek uit die twwee stigtings.
28 Oct 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min