Mirrag met Annelie - Oom Johan Havenga vier sy 100ste verjaarsdag - 6 November

Loading player...
Oom Johan Havenga vier sy 100ste verjaarsdag saam met GROOTfm 90.5. Hy gesels met Elrica (in vir Annelie) oor sy passie vir rolbal en gee 'n paar wenke oor hoe om 100 jaar jonk te wees!
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min