Afrikaanse Wikipedia

Loading player...
Die Afrikaanse weergawe van Wikipedia het tans net oor die 127 000 artikels, en groei teen ongeveer 15 artikels per dag. Ondersteun ons deur die Afrikaanse Wikipedia te gebruik, en help ons om hom uit te bou! Enige iemand kan as gebruiker registreer. Deon Steyn het ons meer kom vertel van die platform.
12 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Aktualiteit: Bek-en-klouseer uitbreking kniehalter vee-en-melkboere

Die uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat plaas enorme druk op Suid-Afrika se stoetbedryf, met veilings wat landwyd gekanselleer of uitgestel word en ernstige finansiële verliese vir boere en die breër landbouwaardeketting. Ons gesels nou met ’n Jack Armour van Vrystaat Landbou beter te verstaan wat hierdie krisis beteken, hoe…
21 Jan 5AM 8 min

Dok, is dit normaal vir 'n man om urienweginfeksies te kry?

Dr Juanri Jonck - LifeLab Medical beantwoord Divan se vraag: "Ek het die vakansie gesukkel met urienweginfeksie vir die eerste keer in my lewe. Ek weet vrouens kry dit dikwels, maar dok is dit normaal vir mans om dit te kry?"
20 Jan 8AM 2 min

VERSKILMAKERS: The Potato Foundation

Vandag gesels ons met Esmarie Robbertse van The Potato Foundation – ’n organisasie wat sedert 2007 fokus op die vergete en verwaarloosde kinders in ons gemeenskappe. Met die eenvoudige maar kragtige beeld van ’n aartappel – waar groei onder die grond begin – bring hulle hoop waar dit die minste…
15 Jan 4AM 9 min

Gemeenskapsfokus: Wollies

Oor die afgelope feestyd was daar weer 'n toename van troeteldiere wat by diereskuilings in en om Pretoria beland het. Cilla van Wollies het vir Sarina die huidige stand van sake verduidelik.
15 Jan 4AM 7 min

Dok, is dit normaal om te nies as ek in die son kom?

Melissa wou weet of dit normaal dat haar 6 maande oue seuntjie nies elke keer as hy in die son kom... Dr Andries de Jager Booysen, Pediater by Life Healthcare Eugene Marais beantwoord die interessante vraag.
14 Jan 6AM 4 min