#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren (Hello My Maatjie)

Loading player...
Die Sokkie Dokkie Kurt Darren het kom kuier om te gesels oor sy nuwe enkelsnit, Hello My maatjie, en vertel ons ook meer oor wat hy noem "KD-pop"
10 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit

Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.
3 Sep 14 min