#OntbytMetDoepieEnNina - Irene-Louise Van Wyk

Loading player...
Irene het kom kuier oor haar nuutste enkelsnit genaamd "Boertjie voorr my deur". Sy vertel ons ook van die slegte kommentaar wat sy op sosiale media ontvang en hoe sy dit hanteer.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min