Sersant Anny Peters - lid Lid van die eenheid vir gesinsgeweld, kinder mishandeling en seksuele oortredings by die SAPS.

Loading player...
Tydens 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders gesels Annelie met Sersant Anny Peters. Sy is 'n lid Lid van die eenheid vir gesinsgeweld, kinder mishandeling en seksuele oortredings by die SAPS. Sersant Peters praat oor haar werk en ook haar ervaring as verkragtings slagoffer.
25 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min