AfriForum dien verslag oor minderheidsregte by VN in

Loading player...
Die hoof van openbare betrekkinge van AfriForum, Ernst van Zyl, het bevindinge van die World Must Know-verslag by die Verenigde Nasies se 18de Forum oor Minderheidsake ingedien. Die verslag is ook aan die VN se spesiale rapporteur, Nicolas Levrat, oorhandig. Van Zyl het verwys na kommer oor kwessies wat minderhede raak, insluitend haatspraak, plaasaanvalle en die Onteieningswet. Hy het beklemtoon dat die VN se kommentaar oor regerings wat minderhede as sondebokke bestempel, die huidige situasie in Suid-Afrika weerspieël:
30 Nov 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Impak van oorlog sal eers in komende maande kom

Die ekonoom aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool, Raymond Parsons, sê die volle impak van onlangse brandstofprysverhogings, hoër elektrisiteitstariewe en belasting sal eers in die komende maande gevoel word. Hy waarsku inflasie kan tydelik tot bo 4 persent styg voor dit geleidelik sal daal na die teiken van 3 persent. Hy…
23 Apr 3AM 1 min

VSA reageer op Iran se vaartuig-beslagleggings

Iran sê dis onmoontlik om die Straat van Hormuz te heropen terwyl die Amerikaanse vlootversperring voortgaan aangesien dit 'n blatante skending van die skietstilstandooreenkoms is. Iran se Rewolusionêre Wag het gister twee vaartuie in die Straat geannekseer, wat gewoonlik deurgang bied aan een-vyfde van die wêreld se olie en natuurlike…
23 Apr 3AM 1 min

Gobabis-riool raak uitdagend

Ten spyte daarvan dat inwoners van Gobabis in Januarie al ernstige kommer uitgespreek het oor voortdurende rioolprobleme en die agteruitgang van oop stortingsterreine in die dorp, duur die probleem onverpoosd voort. Kosmos 94.1 Nuus het met die Gobabis-gemeenskapsaktivis Lehana Nel gesels, wat 'n ope brief geskryf het wat aan verskeie…
23 Apr 2AM 1 min

Kleinhandel styg effe in Februarie

Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in Februarie met 1,6-persent op 'n jaargrondslag gestyg, hoofsaaklik aangedryf deur groei in ander kleinhandelaars en klere-, skoeisel- en tekstielwinkels. Verkope het egter met een-persent gedaal in vergelyking met Januarie op 'n seisoensaangepaste basis, wat gemengde maandelikse prestasie weerspieël. Raquel Floris van Statistieke SA sê…
23 Apr 2AM 1 min

Padwoede in SA in die soeklig

Die Motorbedryf-personeelvereniging doen 'n beroep op motoriste om toenemende konfrontasies op paaie te vermy, aangesien oomblikke van woede agter die stuur verwoestende en onomkeerbare gevolge kan hê. Die beroep volg op die noodlottige padwoede-voorval Sondag in Emmarentia in Johannesburg. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging vra vir kalmte, selfbeheersing en groter…
23 Apr 1AM 1 min