Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

Loading player...
MATTEUS 21

9Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep:
“Prys die Seun van Dawid!
Loof Hom wat in die Naam van die Here kom!
Prys Hom in die hoogste hemel!”
10Toe Jesus in Jerusalem ingaan, het die hele stad in beroering gekom en gevra: “Wie is hierdie man?”
11Die skare het geantwoord: “Dit is die profeet Jesus van Nasaret in Galilea!”
28 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min