
NNN se taakspanne weerspieël nie land se diversiteit nie
Loading player...
Reaksie word ontvang oor die drie taakspanne oor gesondheid, grond en behuising, en ekonomiese herstel wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah aangewys is. Die lede kom uit wyd-uiteenlopende sektore en dien op 'n vrywillige basis. Die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het sy bedenkinge oor die taakspanne se samestelling, veral met landelike verteenwoordigers.

