
Goud anker steeds Suid-Afrika se ekonomie
Loading player...
Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê goudmynbedrywighede is steeds die Suid-Afrikaanse ekonomie se anker en verskaf broodnodige werk aan landsburgers. Die minister het gister die Qala Shallows-goudmyn in Roodepoort, Gauteng, geopen. Mantashe sê die myn toon die regering se voortgesette toewyding om ʼn goeie omgewing te skep vir verantwoordelike mynbedrywighede, belegging aan te moedig en maatskaplik-ekonomiese ontwikkeling in die mynsektor te bevorder:

