
Bank Windhoek kry weer internasionale toekenning
Loading player...
Bank Windhoek is deur The Banker Magazine, die wêreld se voorste finansiële intelligensiepublikasie, as die "Bank van die Jaar: Namibië 2025" aangewys. Hierdie gesogte toekenning, wat wyd beskou word as die bedryfstandaard vir bankuitnemendheid wêreldwyd, is die vierde keer dat die bank hierdie internasionale erkenning ontvang. Die besturende direkteur, James Chapman:

