Europese Raad stem oor Russiese bates vir Oekraïne

Loading player...
Die Europese Raad stem vandag oor 'n voorstel vir die aanwending van Russiese bates as finansiering vir 'n lening aan Oekraïne. Kiëf se finansies kan binne 'n paar maande opdroog. Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê Europa moet besluit hoe hy die land ekonomies aan die lewe kan hou en verseker dat hy Russiese aggressie kan weerstaan:
18 Dec 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA bevestig soewereiniteit oor immigrasie beleid

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die regering gaan nie onderhandel oor sy soewereiniteit en gebruik van regsreëls nie. Amerika beskuldig Suid-Afrikaanse owerhede dat hulle Amerikaanse amptenare aanhou wat besig was om hul pligte uit te voer deur humanitêre hulp aan Afrikaners te bied. Dit volg na ʼn…
19 Dec 12AM 1 min

Brown-skieter dood aangetref

Die verdagte in die Brown Universiteit-skietery, geïdentifiseer as die 48-jarige Claudio Manuel Neves Valente, is dood in 'n stoorfasiliteit in Salem, New Hampshire, gevind. Sy ontdekking volg op 'n vyf dae lange klopjag in verskeie state wat hom nie net aan die Brown Universiteit-tragedie gekoppel het nie, maar ook aan…
19 Dec 12AM 1 min

Wenke om vals webtuistes op te spoor

Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland het 38 maatskappye geïdentifiseer wat versuim het om goedere of dienste te lewer, of foutiewe produkte verskaf het nadat hulle aanlyn betaling ontvang het. Baie van hierdie verskaffers is onopspoorbaar. Volgens die plaaslike tegnologie kenner van Meinert Security, Tanya Hopker, is daar vele vals…
19 Dec 12AM 1 min

Jipee (dalk) vir Starlink... maar die kostes?

Cran het 'n oorweldigend positiewe reaksie gekry toe die publiek gevra is om insette te lewer op Starlink se lisensie-aanbod. Cran het altesaam 1 180 geskrewe voorleggings ontvang, waarvan 1 164 die toekenning van die lisensie ondersteun. Net 16 voorleggings was nie ten gunste daarvan nie. Kosmos 94.1 Nuus het…
18 Dec 11PM 1 min