
Tekort van meer as 2 000 polisiebeamptes in Wes-Kaap
Loading player...
Die DA sê die Wes-Kaap het 'n tekort van meer as 2 000 polisiebeamptes, wat beteken gemeenskappe word nie beskerm nie en is in gevaar. Volgens die party is slegs 12 908 uit 'n totaal 15 000 goedgekeurde beamptes aktief, en 471 polisievoertuie is buite werking. Benedicta van Minnen van die DA waarsku dit dra by tot hoë misdaad, met 4 539 moorde vanjaar, en doen 'n beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om dringend op te tree:

