
Operasies by Beitbrug werp vrugte af
Loading player...
Die Grensbestuursowerheid het grensbeheer by die Beitbrug-grenspos in Limpopo verskerp deur hommeltuie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in te span. Dit het gelei tot die onderskepping van meer as 100 ongedokumenteerde migrante oor die afgelope week uit Zimbabwe. Kommissaris Michael Masiapato sê twee vermeende smokkelaars is in hegtenis geneem, terwyl 98 migrante gedeporteer is:

