
DBV staan diere in Overstrand-brande by
Loading player...
Die Kaap die Goeie Hoop DBV moes verskeie diere red na ernstige brande in die Du Noon-informele nedersetting en groot dele van die Overstrand-streek. Woordvoerder Belinda Abraham sê gesinne moes vlug met net die klere wat hulle gedra het, en staan nou voor moeilike besluite oor hul troeteldiere. Sy sê hulle kon 15 diere inneem:

