
Nama-owerheid berei voor vir sy volksmoord-herdenking
Loading player...
Die Nama Tradisionele Leiersvereniging berei voor vir die nuwe jaar. Die regering het verlede jaar aangekondig dat die Volksmoord-herinneringsdag op 28 Mei gevier sal word. Dit is nie die datum waarmee die Nama volk mee saam stem nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Maboss Ortmann van die vereniging gepraat, wat sê hulle maak reeds planne vir hulle eie vieringe, geskeduleer vir 12 April.

